Vir die Afrikaners

Group Picture

Group Info

[Edit]

Name: Vir die Afrikaners
Category: Just For Fun - Totally Random
Type: This group is open and anyone is free to join and invite friends.
About: Jy moet ten minste afrikaans kan praat en verstaan, so kom join die nuwe group, en word trots op jou taal!!
Website: n/a

Please login to comment

  • Nou waar was dit gewees waar die stilte nog so oorverdowend was? Seker maar in hierdie groep want lyk my daar gaan heeltyd niks aan al hoe hard kan sekere lede ook maar probeer.
    vicking26 - Posted 11 months ago
  • So staan mens alleen in oase van klip en fynbos, geen mens insig geen kundiges teenwoordig in versteekte kamp van Afrikaner.
    Waar is al die bitterbek bliksems wat Afrikaans poep en skinder? skaam? fok mense kom slaan 'n sweep en kerf biltong op die 'group'
    kennyky - Posted 18 months ago
  • kennyky - Posted 19 months ago
  • So stil is die Afrikaners of miskien het mense net taal verleer.
    kennyky - Posted 19 months ago
  • Nou wat nou sing of skinder mense op die blog? Stilte daal neer oor seweweekvarings met dou op die rotse wat blink in die oggendson...maar waar is die fokken mense vra Fiela se kind!
    kennyky - Posted 20 months ago
  • Aarde sluk my in...die volk het 'n spot in die blou
    kennyky - Posted 20 months ago
  • Hallo. Hoekom is julle so stil? Hier is ons eie plekkie waar ons kan gesels. Groete vir julle almal.
    molslang - Posted 33 months ago
  • Een dag sit n graad elf klas almal en studeer die menslike ligaam die volgende dag skryf hulle n klas toets almal is dood still. een van die meisies in die klas kyk toe na haar rok en die seun wat langs haar sit gil ewe skielik uit. Juffrou Juffrou sy kyk af!!!
    lazonia - Posted 38 months ago
  • Goeie dag. Jinne, wat ''n briljante idee om ons ''n kans te gee om TROTS afrikaans te bly!!
    mermaid - Posted 45 months ago
  • bosbokkie - Posted 46 months ago

Admins

Related Groups

  • Gate Crashers

    Chatting
    Category: Totally Random
  • Are u game?

    Those who have a passion for games.
    Category: Totally Random
  • DBZ Lovers

    Anything to do with DBZ, we got it!!!!!!!!!
    Category: Totally Random
  • WE TAKIN OVER

    GROUP OF MAD NAIERS BORED AT COLLEGE LOOKING 4 FUN (wink)
    Category: Totally Random
  • single and loving it

    For those who Too many women and men throw themselves into romance because they're afraid of being single, then start making compromises and losing their identity
    Category: Totally Random
  • Sex in the City

    To all the single ladies who love drinking cosmo's, adore shopping and have issues with that strange species called men, this is for you. Tell me yr weird and wonderful r...
    Category: Totally Random