Sonop Dames Koshuis

Group Picture

Group Info

[Edit]

Name: Sonop Dames Koshuis
Category: Student Life - Dorms & Residences
Type: This group is open and anyone is free to join and invite friends.
About: Sonop is in 1938 geopen nadat daar 'n groot nood ontstaan het aan verblyf vir damesstudente. Die naam Huis van Niekerk is toe aan Sonop gegee as erkenning aan 'n weldoener. Dit het toe 102 dames gehuisves.

In 1955 word Sonop vergroot na 158 studente en in 1972 word toestemming verleen dat Huis van Niekerk wel die naam Sonop mag gebruik en dit op die koshuis se mure mag verf.

1995 was 'n hartseer jaar in Sonop se geskiedenis. Vir 6 jaar word Sonop 'n manskoshuis en dra die naam Hombré. Die koshuis is gedurende hierdie tydperk ook aansienlik vergroot, en kan tot op hede 263 studente huisves. In 2000 is Sonop se deure weer oop gemaak, uitsluitlik vir dames met charisma .
Website: n/a

Please login to comment

Event Galleries

Vensters 29/01

Admins

Related Groups

  • Minerva

    For all the ladies of Minerva past and present!!
    Category: Dorms & Residences
  • Simonsberg

    Die Suiderlig stort goue sonskyn oor sy helder kom se rand; gooi op Simonsberg vol glorie, laat hom blink in Matieland. Met verstand soek ons die wysheid, met ons har...
    Category: Dorms & Residences
  • MEDIA MONK

    Im a student @ Nemisa doing Film&Tv, i would like to interact, learn and gain more skills and experience from other students who are currently studying Film&Tv.
    Category: Dorms & Residences