Die Apostoliese Geloofsending van die Noodkreet van die Ruimtedonkie

Group Picture

Group Info

[Edit]

Name: Die Apostoliese Geloofsending van die Noodkreet van die Ruimtedonkie
Category: Just For Fun - Totally Random
Type: This group is open and anyone is free to join and invite friends.
About:
Eendag in 1987 het Jimmy en Willie besluit dat daar eenvoudig net te veel geld te maak is uit die charismatiese histerie wat Suid-Afrika en die wêreld soos 'n Tsunami getref het. En hulle het in elk geval gereken Aliens bestaan, en dat hulle in die vorm van plaasdiere 'n buitengewone invloed op ons daaglikse handel en wandel het. Iets moes hieraan gedoen word... Toe koop bra's Willie en Jimmy 'n paar Black Labels en "anoint" hulleself onderskeidelik as hoë priester en profeet. En die Apostoliese Geloofsending is gebore. Once. Net so. Join ons as jy wil. Ee-aw kan dan ook jou pappa wees!
Website: http://www.facebook.com/group.php?gid=2355078338&ref=ts

Latest News

Also join this group on facebook. It`s never to late....

Link 

Please login to comment

  • net een keer : http://www.peyoteway.org/
    lumukanda - Posted 45 months ago
  • Hehe...Het jy al ooit van iets so awesome gehoor??
    orlitza - Posted 45 months ago
  • o jirre! nagmaal met bier, fantasties!
    lumukanda - Posted 45 months ago
  • Haha!As dit moontlik was om n bier oor die net vir jou te stuur...sou ek nou,maar eks jammer ek gan bietjie sukkel met dit!
    orlitza - Posted 45 months ago
  • So...more aand die volgende nagmaal?
    orlitza - Posted 45 months ago
  • It`s never to late to join....
    klapperfrans - Posted 45 months ago

Admins

Related Groups

  • Had a psychedelic experience?

    Share your experience. What did you bring back from your trip? Imagery? Altered perceptions of reality? Epiphanies? Revelation knowledge? Has it changed you? Was it g...
    Category: Totally Random
  • TAZZ 130

    AM PROUD TO BE A TAZZ OWNER
    Category: Totally Random
  • Joburg South

    A group for people living in Johannesburg's southern suburbs. Bassonia, Glenvista, Mulbarton, The Hill, Turfonttein, Rosettenville, Mondeor, Winchester Hills, ...
    Category: Totally Random
  • all who luv marijuana

    da fight 2 legalise da herb of knowledge and 2 sghare guuud moments
    Category: Totally Random
  • GOTH SPIRITAUL CHRISTIAN

    GOTH IS A SUBCULTURE AND THERE FOR YOU CAN CHOOSE YOUR OWN RELIGION WELL BEING GOTHIC.
    Category: Totally Random
  • People who know how to live and love...

    This group is definately for both male and female sexes..... AWE OUENS, cHEK ne... I wana create Blueworld scandal so give up a few seconds and join in the fun. do anythi...
    Category: Totally Random