Afrikaans

Group Picture

Group Info

[Edit]

Name: Afrikaans
Category: Just For Fun - Inside Jokes
Type: This group is open and anyone is free to join and invite friends.
About: Kom boere kom ons gesels oor enigeiets download videos laat fotos gaan mal afrikaners kom ons geniet afrikaans.
Website: Afrikaans

Please login to comment

  • Hi! waar is julle? Net toe ek dink hier is mense wat ook afrikaans praat ... 4 maande laas aktiviteit hier!
    marnerma - Posted 16 months ago
  • Bestaan die groep nog ?
    verveeld2 - Posted 20 months ago
  • Eks n wewenaar en wil die volgende se...Dink jul nie almal dat vroue engele uit die hemel is nie...kom almal en behandel alle vroue tops.. Gee n vrou n 100% en jy kry 300% terug.
    joune001 - Posted 29 months ago
  • Hallo boertjies en boerinne, lekker 'n afriaanse groep, ek hoop julle het almal 'n heerlike gatskop naweek, dit is vrydag jippeee...:-)
    annatjievdm - Posted 30 months ago
  • Wat kan sy met daai tong doen ????
    santos - Posted 31 months ago
  • mmmm... het begin dink ek is die enigste afrikaner wat die internet gebruik... :) Bly om te sien daar is nog. Hallo almal
    thedreamcatcher - Posted 40 months ago
  • Haha!!Lizzy...daai joke is awesome!!dit is so waar.
    orlitza - Posted 45 months ago
  • Is jy "vervelig" ? Jy bedoel seker .. Is jy "verveeld" ?? heeltemal ''n ander betekenis. Ek is nie vervelig nie - maar eks verveeld.
    timonmeerkat - Posted 47 months ago
  • lizzy - Posted 48 months ago
  • Grap; Scenario: Piet en Jan raak betrokke in ''n fight by die skool TOE ''n Groot groep seuns vorm rondom die twee, hulle slaan die kak uit mekaar uit, skud hande en die volgende dag is hulle dik pels. NOU Polisie word ontbied en arressteer vir Jan en Piet. Alle selfone met videos van die fight word gekonfiskeer as bewysstukke. Albei word aangekla vir aanranding. Altwee word geskors al het Piet die kak begin. Die ouers word ingeroep vir konsultasie en die ander kindes wat die fight gesien het kry trauma berading. Die video van die fight is beskikbaar op YouTube.
    lizzy - Posted 48 months ago

View All

Photo Albums



View all

Videos


Admins

Related Groups

  • underground crazy world of jokes

    If you keep doing what you're doing now, how long will it be until you're on the floor laughing out loud again? If you're like most people it's been a long time since you...
    Category: Inside Jokes
  • Babes 4 Omampintsha

    In this group you have to stand up with your feets, don't let the strangers take advantage of you. you have to be proud of what you doing no matter what.
    Category: Inside Jokes
  • De-motivators, really, they don't suck!

    Any de-motivators or ass kicking pics welcome. Sexy ones as well.
    Category: Inside Jokes
  • TEAR DROP D.C

    Woman and men who face fact of life
    Category: Inside Jokes
  • whow!

    Invite for more people doors are open rember theres no place like home
    Category: Inside Jokes
  • cracy chama boys

    kill 4 girls yah
    Category: Inside Jokes