Wie is ek
By
rose101
on
Wednesday, 31 October 2012
Views 3298
Ek gaan nie 'n kaal foto met uithang alles oplaai nie.
Ek soek gesels vriende. Nie weirdo's wat duistere planne het nie.
Ek wil praat oor die weer, nuus en godsdiens en my ouma se resepte.