| Band Description |
Obsessie met Als is 'n 3 piece, Afrikaanse Rock 'n Roll band van Kaapstad wat stadig maar seker 'n groot belangstelling onder vele mense laat ontwikkel met hulle energieke, omstrede en harde musiekstyl.
Nog n Afrikaanse Rock band? (Nee!) Met die styl, energie en passie van hierdie ouens, het Afrikaanse Rock 'n hele nuwe betekenis en dimensie gekry.
Obsessie met Als is:
Pierre Van der Naam - Stem/ Kitaar
Evan Scheepers - Baskitaar
Heinrich Volschenk - Dromme/ Stem
|