| Band Description |
NeonTetra is n 4 piece alternatiewe punk rock rond f*k band van Pretoria....
Die band het begin 2008 begin met net 3 members( Raymond, Jean en Pierre) later in 2008 het hulle besluit om nog n member te kry...na n paar maande van soek het hulle op Deon afgekom hen besluit hy moet in die band wees...
Daarna het die NeonTetra naam vinag deur die musiek bedryf geloop en almal weet wie hulle is...
Orals waar hulle speel is die Orginizers in hulle stukke met neontetra en book Neontetra dan dadelik vir nog shows...
So word deel van die Tetra generasie!!!
NeonTetra |